Additional Information
| ISBN | 9780798157933 |
|---|---|
| Formaat | Sagteband, 192bl |
R160.00
Yum-mo is die resultaat van Carina Truyts se eie ervaring as jong kok in ’n huis vol honger studente, aangevul deur haar professionele kookopleiding. Dié vrolike kookboek sal enige nuweling inspireer om self in te spring en die vreugde van kosmaak te ontdek – van piekniekkos vir die stoep tot koekies bak in spanne en leer hoe om ’n flop te red, selfs in die kleinste woonstelletjie of gedeelde koshuiskombuis.
Out of stock
| ISBN | 9780798157933 |
|---|---|
| Formaat | Sagteband, 192bl |