Carina Truyts

Menu

“Die Jong Turk”

“Die Jong Turk” noem Die Rapport se Elmari Rautenbach my in hierdie interessante artikel “Supersterre op die boekrak”.

“As jy wil weet hoe om braaihoender te maak, dit met groente in ’n maaltyd-in-een om te tower, uiewiggies te sny én die hoender uiteindelik te kerf, lees haar boek, of kyk sommer na haar reeks “Hoe om te”-kombuisvideo’s by yum-mo.co.za. Maklik was nog nooit so sonder pretensie nie.”

Dankie, Elmari.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *